MiWay, ‘n nuweling in die finansieledienste-sektor, het gister ‘n nuwe versekeringstrategie bekend gemaak wat ‘n eerste in die Suid-Afrikaanse mark is – die eerste kwotasie-en-verkoopinisiatief vir versekering wat ten volle aanlyn is. Click here for more….

